KaalvoetA Poem by Vonnie15Another Afrikaans poemkaalvoet Ek is net ‘n plain meisie sonder frille en krale en taal wat niemand anyway verstaan nie. Kaalvoet gebore en kaalvoet ontwikkel Geen straf van fancy hakke waarin ek anyway nie Moet tog nie verkeerd verstaan nie Plain ja maar kommin is ek nie; Dié girl benodig net nie fancy opgepofte dinge om class te hê nie. Ek is net ‘n plain meisie met ‘n hart wat hinker na sy plain partner- my eie kaalvoet man.
© 2009 Vonnie15 |
Stats
219 Views
Added on June 29, 2009 |

Flag Writing